WAT Met Willim Welsyn Podcast

23
Mar

Episode 101. - Philip de Vos

March 23, 2017

Philip de Vos is bekend as skrywer, digter, vertaler, blogskrywer, radio omroeper en fotograaf. Hy het ook oor die jare as operasanger meer as 40 karakterrolle in operas vertolk. Hy het reeds 25 boeke gepubliseer en het verskeie literêre pryse vir sy skryfwerk ontvang.

Hy kom kuier in die garage waar hy en Willim hulle eie kreatiewe prosesse probeer uitfigure. Hy gesels ook oor die verhouding met sy ouers, sy kreatiewe verhouding met illustreerder Piet Grobler, al die vername mense wat hy al afgeneem het vir sy fotoboek Milieu, Mozart en... Moemin.

00:0000:00