EFT Support
As jy die show wil support, EFT gerus 'n donasie hier:
BANKING DETAILS
FNB Current
JWF Barnard
60278037326
200213
Jou donasie sal help om die maandlikse hosting kostes te dek en sodat Willim vir jou meer episodes kan maak.

Riku Lätti kan dalk net die mees veelsydigste liedjieskrywer in Afrikaans wees.
Hy kom klim diep binne Willim se garage se hart in met lieflike stories soos die keer toe hy vir Marlene van Niekerk ‘n kabaret geskryf en opgevoer het, hoe Radio Lava se concept album nou nog harte steel, hoe Gert Vlok Nel en Piet Botha deel was van die spark wat Die Wasgoedlyn begin het, en, en, en. Iets oor Steve Hofmeyr en iets oor Laurika Rauch.
Hierdie gesprek is uit die boonste rakke. En oja, jy kan 'n Wasgoedlyn album wen. Befok.

No comments yet. Be the first to say something!