EFT Support
As jy die show wil support, EFT gerus 'n donasie hier:
BANKING DETAILS
FNB Current
JWF Barnard
60278037326
200213
Jou donasie sal help om die maandlikse hosting kostes te dek en sodat Willim vir jou meer episodes kan maak.

Willim bel eers vir Griffin van Watkykjy.co.za om meer uit te vind oor al die geld wat hy gehelp het om in te samel vir Drikus ‘Brixton’ Barnard van die Brixton Moord en Roof Orkes se breinoperasie.
Daarna gesels hy met Brixton Moord en Roof Orkes se sanger Andries ‘Roof’ Bezuidenhout oor hulle nuutse album – ‘Slaaptyd in Die Suburbs’, academics en Drikus se breinoperasie wat hierdie Woensdag plaasvind. Hulle praat ook oor The Beatles, Rolling Stones en Arcade Fire.
Hierdie episode is met trots geborg deur The Academy of Sound Engineering.
No comments yet. Be the first to say something!