EFT Support
As jy die show wil support, EFT gerus 'n donasie hier:
BANKING DETAILS
FNB Current
JWF Barnard
60278037326
200213
Jou donasie sal help om die maandlikse hosting kostes te dek en sodat Willim vir jou meer episodes kan maak.
As jy die show wil support, EFT gerus 'n donasie hier:
BANKING DETAILS
FNB Current
JWF Barnard
60278037326
200213
Jou donasie sal help om die maandlikse hosting kostes te dek en sodat Willim vir jou meer episodes kan maak.
Melt Sieberhagen het in 2006 begin stand-up comedy doen – jy sou hom ook al probably op tv shows en flieks gesien het soos Kunskafee, Kwêla, Kompleks, VNL, Proestraat, Egoli, Oh Schucks - I’m Gatvol en District 9.
Hy kom kuier in die garage vertel hoe hy groot geword het op Ventersdorp as enigste kind en hoe sy loopbaan op die stage, tv, grootskerm en radio begin het.
Hulle gesels ook oor sy show The Flying Dutchman wat hy saam met sy longtime friend en collaborator Hannes Brümmer doen by die Woordfees op Stellenbosch die 7de Maart en dan weer die 17de Maart by die Centurion Teater met spesiale gas Casper de Vries.
No comments yet. Be the first to say something!