EFT Support
As jy die show wil support, EFT gerus 'n donasie hier:
BANKING DETAILS
FNB Current
JWF Barnard
60278037326
200213
Jou donasie sal help om die maandlikse hosting kostes te dek en sodat Willim vir jou meer episodes kan maak.
As jy die show wil support, EFT gerus 'n donasie hier:
BANKING DETAILS
FNB Current
JWF Barnard
60278037326
200213
Jou donasie sal help om die maandlikse hosting kostes te dek en sodat Willim vir jou meer episodes kan maak.
Albert Frost het al vir die Rolling Stones ge-open.
Hy het begin guitar speel vir die Blues Broers toe hy 13jaar oud was saam met sy pa Frank Frost op die drums.
Hy kom kuier in die garage en vertel hoe hy groot geword hetlangs Tolla van der Merwe, hoe sy pa hom leer drums speel het as ’n laaitie enhoe sy ma die ultimate rock-chick is. Daar is ook cool stories oor Oppikoppi, die sukses van sy enArno Carstens se album Another Universe,toe hy ophou drink het en daai keer toe hy saam met Ginger Baker in Tulbaghgespeel het.
Hierdie is ook die heel eerste interview waar hy oor sy nuweup and coming album gesels. Out soon! Strap jouself in vir ’n befokte journey saam meteen van Suid-Afrika se mees talentvolste exports.

No comments yet. Be the first to say something!