EFT Support
As jy die show wil support, EFT gerus 'n donasie hier:
BANKING DETAILS
FNB Current
JWF Barnard
60278037326
200213
Jou donasie sal help om die maandlikse hosting kostes te dek en sodat Willim vir jou meer episodes kan maak.

Gerhard Grobler speel al vir 10 jaar die baskitaar in Willim Welsyn en die Sunrise Toffies.
Hy kom kuier in die garage en vertel van sy kinderdae op Graaff-Reinet en Jeffreysbaai, sy eerste Hoërskool band Common Nonsense en die dag toe Willim hom gebel het om Die Sunrise Toffies te join en alles wat toe daarna gebeur het… rock ’n roll toere, drugbusts, albums en beyond!
Vandag is Gerhard ’n respectable audio engineer by VH Studios waar hy onlangs Albert Frost se nuwe album The Wake Up gerecord het.

No comments yet. Be the first to say something!