EFT Support
As jy die show wil support, EFT gerus 'n donasie hier:
BANKING DETAILS
FNB Current
JWF Barnard
60278037326
200213
Jou donasie sal help om die maandlikse hosting kostes te dek en sodat Willim vir jou meer episodes kan maak.

Danie Marais is ’n bekroonde digter, rubriekskrywer, vryskutjoernalis, radio-omroeper en net ’n plain likeable cool dude met oorgenoeg useful information en quotes oor pop culture.
Hy kom riff in die garage oor sy kinderdae, hoe die platebiblioteek en sy neefs op De Doorns se musiekvoorkere sy identiteit beïnvloed het en hoe sy stint en eerste huwelik in Duitsland die pas aangegee het om sy debuutbundel In Die Buitenste Ruimte die lig te laat sien.

No comments yet. Be the first to say something!