EFT Support
As jy die show wil support, EFT gerus 'n donasie hier:
BANKING DETAILS
FNB Current
JWF Barnard
60278037326
200213
Jou donasie sal help om die maandlikse hosting kostes te dek en sodat Willim vir jou meer episodes kan maak.
As jy die show wil support, EFT gerus 'n donasie hier:
BANKING DETAILS
FNB Current
JWF Barnard
60278037326
200213
Jou donasie sal help om die maandlikse hosting kostes te dek en sodat Willim vir jou meer episodes kan maak.
Theo Crous is die enigmatic guitarist vir Springbok Nude Girls en K.O.B.U.S.!
Hy is ook ’n bo-baas producer en recording engineer by sy eie sy intansie -Bellville Studios - waar hy magic maak saam met artists soos Karen Zoid, Prime Circle, Dan Patlansky, Van Coke Kartel, Chris Chameleon, The Parlotones en nog vele meer.
Hy kom plak in die garage en gesels met Willim oor duur en desirable karre, bands, kinders groot maak, die begin van Springbok Nude Girls, weird movies, hoe hy kies saam met wie hy werk en hoe dit is om saam met ouens soos Chris Cornell en Foo Fighters live te speel. Daar is ook stories oor New York, Yoko Ono, Brian Eno, acid, rehab, Dave Grohl, Kevin Shirley en Francois Breytenbach Blom.
Een befokte interview.
Hierdie episode is geborg deur V&H Studios in die Kaap. As jy 'n producer of engineer is wat opsoek is na 'n wêreldklas studio fasiliteit OF as jy 'n band of kunstenaar is wat jou nuwe album wil gaan record teen bekostigbare pryse - gaan na vhstudios.co.za.
No comments yet. Be the first to say something!