EFT Support
As jy die show wil support, EFT gerus 'n donasie hier:
BANKING DETAILS
FNB Current
JWF Barnard
60278037326
200213
Jou donasie sal help om die maandlikse hosting kostes te dek en sodat Willim vir jou meer episodes kan maak.

Albert du Plessis het in 2000 Rhythm Records begin waar hy as “vroedvrou” gehelp het met die geboorteproses van ’n klomp legendariese albums deur ouens soos Fokofpolisiekar, Chris Chameleon, K.O.B.U.S!, Valiant Swart, Brixton Moord en Roof Orkes, Tassenberg All Stars - Live @ Tassenberg Stalteater en nog vele meer.
Albert kom kuier in die garage en ons gesels oor grootword in Frankryk, sy connection met Breyten Breytenbach, Anton Goosen, Valiant Swart, Fokofpolisiekar en die begin en einde van Rhythm Records.
No comments yet. Be the first to say something!