EFT Support
As jy die show wil support, EFT gerus 'n donasie hier:
BANKING DETAILS
FNB Current
JWF Barnard
60278037326
200213
Jou donasie sal help om die maandlikse hosting kostes te dek en sodat Willim vir jou meer episodes kan maak.

Etienne Nel is die mens wat al die langste saam met Willim in ’n band gespeel het as die drummer van Die Sunrise Toffies.
Hulle word wakker na ’n awkward launch gig en gesels oor die ou dae, Etienne se geskiedenis, Die Sunrise Toffies, laerskool identiteitskrisisse, Stellenbosch, Kroonstad, Ladismith en Mystic Boer.
Vhmusic.co.za is nou live! Die shop is gelaunch en gestock met moercool music, 'n documentary wat Willim gemaak het en Shunt op vinyl! Gaan doen nou jou krismishopping.
No comments yet. Be the first to say something!