EFT Support
As jy die show wil support, EFT gerus 'n donasie hier:
BANKING DETAILS
FNB Current
JWF Barnard
60278037326
200213
Jou donasie sal help om die maandlikse hosting kostes te dek en sodat Willim vir jou meer episodes kan maak.

Gian Groen kom kuier in die garage en vertel vir Willim hoe hy sy job as ’n pluimveeteler gelos het om ’n sy band Spinnekop te begin.
Hulle gesels oor hoe Laurika Rauch hom genader het om sy song te cover, hoe sy eerste volband gig saam met ’n klomp metal acts was met varkkoppe op die stage en wat die implikasies is wanneer jou vrou jou booking agent en manager word.
Hy vertel ook van Anton Goosen se mentorskap en hoe hy al moes gedeal het met ’n girl wat in die koerante geclaim het dat hy haar swanger gemaak het.
No comments yet. Be the first to say something!