EFT Support
As jy die show wil support, EFT gerus 'n donasie hier:
BANKING DETAILS
FNB Current
JWF Barnard
60278037326
200213
Jou donasie sal help om die maandlikse hosting kostes te dek en sodat Willim vir jou meer episodes kan maak.
As jy die show wil support, EFT gerus 'n donasie hier:
BANKING DETAILS
FNB Current
JWF Barnard
60278037326
200213
Jou donasie sal help om die maandlikse hosting kostes te dek en sodat Willim vir jou meer episodes kan maak.
Toe Inge Beckmann ’n dogtertjie was het haar ma haar eendag geleer harmonise in die bad en vandag is sy een van ons mees veelsydige vocal exports.
Om daai blou alien in Fifth Element ’n go te gee agter die mic is nie haar enigste talent nie, sy doen ook deesdae kunsuitstallings en sy act in groot internasionale films en TV reekse.
Sy kom kuier in die garage en vertel van haar bands Lark, BEAST, The Spindle Sect en haar nuutse kunsuitstalling Uilien.
Willim vis ook heavy uit oor hoe dit was om te co-star saam met ouens soos Forest Whitaker, Orlando Bloom en Daniel Radcliffe.
No comments yet. Be the first to say something!