EFT Support
As jy die show wil support, EFT gerus 'n donasie hier:
BANKING DETAILS
FNB Current
JWF Barnard
60278037326
200213
Jou donasie sal help om die maandlikse hosting kostes te dek en sodat Willim vir jou meer episodes kan maak.

Riaan Smit is die growling frontman en guitarist in Crimson House – ’n Cape Town-based blues-rock band al die pad van Windhoek af.
Riaan is ook Willim se neef en sy life story is ’n Hollywood script waiting to happen met scenes en characters set in Amerika, Spanje, Namibië, Mozambique en Suid-Afrika.
Sy musiekloopbaan begin by punk, dit gaan maak 'n lang draai by metal en vandag - iewers tussen die boude van die blues, die harde tande van rock en die vuil vingers van funk - pluk hy die vrugte.
Hierdie episode is geborg deur Bongalong.co.za.
No comments yet. Be the first to say something!