EFT Support
As jy die show wil support, EFT gerus 'n donasie hier:
BANKING DETAILS
FNB Current
JWF Barnard
60278037326
200213
Jou donasie sal help om die maandlikse hosting kostes te dek en sodat Willim vir jou meer episodes kan maak.

Bekend vir sy ominous bestseller My Traitor’s Heart en minder bekend vir sy befokte, underrated Afrikaanse album Alien Inboorling – gesels Willim vandag met Rian Malan.
Rian riff oor die vloek van die Afrikaner, journalism, geskiedenis, record labels, the art of storytelling en die fokop van die digital revolution.
Hierdie episode is met trots geborg deur The Academy of Sound Engineering.
No comments yet. Be the first to say something!