EFT Support
As jy die show wil support, EFT gerus 'n donasie hier:
BANKING DETAILS
FNB Current
JWF Barnard
60278037326
200213
Jou donasie sal help om die maandlikse hosting kostes te dek en sodat Willim vir jou meer episodes kan maak.

Gareth Vorster was die lead singer vir Shy Guevaras en Filth en hy het serious pype, met ander woorde: hy kán sing.
In ’n baie revealing interview maak Gareth oop oor hoe hy sy verslawing aan heroïen oorkom het en wat se impak ‘pyn’ op sy vocal abilities en lewe gehad het. Daar is ook cool stories oor sy skooldae, rugby, surfing en daai keer toe sy band Shy Guevaras by My Coke Fest die stage gedeel het saam met Muse en Korn.
No comments yet. Be the first to say something!