EFT Support
As jy die show wil support, EFT gerus 'n donasie hier:
BANKING DETAILS
FNB Current
JWF Barnard
60278037326
200213
Jou donasie sal help om die maandlikse hosting kostes te dek en sodat Willim vir jou meer episodes kan maak.

Werner Smit is ’n self-proclaimed IT-laaitie wat way te veel videos as kind gekyk het op Ladismith waar hy en Willim saam groot geword het.
Werner is ’n goeie voorbeeld van ’n ou wat gereeld die comfort zone mould van sy 8 to 5 job in IT breek om sy passions te pursue. Hy en Willim reminisce oor die destydse videowinkel-culture van Ladismith, daai Kaapse kinders, Werner se eerste jobs en hoe hy eventually ’n befokte Afrikaanse band begin het – SKUIM – en toe sommer ook ’n stand-up comedian geword het.
Geborg deur VHMUSIC.CO.ZA
No comments yet. Be the first to say something!