EFT Support
As jy die show wil support, EFT gerus 'n donasie hier:
BANKING DETAILS
FNB Current
JWF Barnard
60278037326
200213
Jou donasie sal help om die maandlikse hosting kostes te dek en sodat Willim vir jou meer episodes kan maak.

Johan Jack Smith is ’n skywer, tydskrifredakteur, grafiese kunstenaar en die liriekskrywer en vocalist van die Elektro-Afrikaanse band Volkspeler.
Johan kom kuier in die garage en vertel van al die odd jobs wat hy aangepak het voor hy begin skryf en perform het in sy band. Toevallig verjaar hy ook vandag. Geluk Johan.
No comments yet. Be the first to say something!