WAT Met Willim Welsyn Podcast

Gesprekke met mense WAT al goeters gedoen het.
Gesprekke met mense WAT al goeters gedoen het.
EFT Support
As jy die show wil support, EFT gerus 'n donasie hier:
BANKING DETAILS
FNB Current
JWF Barnard
60278037326
200213
Jou donasie sal help om die maandlikse hosting kostes te dek en sodat Willim vir jou meer episodes kan maak.
Episodes
Episodes
Jul 7, 2016
Episode 64. - Jaco 'Snakehead' Venter
Jul 7, 2016
Jul 7, 2016
1 hr 14 min
Jaco
Snakehead Venter is die drummer van Fokofpolisiekar en aKING.
Hy kom
kuier in die garage en gesels oor Fokofpolisiekar se album Swanesang se tien
jaar anniversary vinyl wat nou net uitgekom het, sy belangstelling in
photography, sy betrokkenheid op Jack Parow se nuwe travelprogram Dis Hoe Ons
Rol en die business model agter FOKOF Lager – die official Fokofpolisiekar bier
brand.
Hierdie
episode is geborg deur vhmusic.co.za en Kreefhotel by Oppikoppi.
Jul 7, 2016
1 hr 14 min
Jun 30, 2016
Jun 30, 2016
1 hr 32 min
Simone Jonker (Venter) is die dogter van Ingrid Jonker en sy
en haar man Ernesto Garcia Marques het onlangs ’n dubbel tribute album uitgereik met
die naam: Ingrid Jonker – ‘Die Kind Is Nog Jonger’.
Simone en Ernesto kom kuier in die garage en gesels oor die
projek en al die kunstenaars wat betrokke was - wat mense insluit soos Anton Goosen,
Inge Beckmann, Radio Rats, Somerfaan, Dirk Ace, Kalahari Surfers, Falling
Mirror, Die Naaimasjiene, Terminatryx en nog vele meer.
Simone gesels ook oor haar verhouding met haar ma en haar ma
se skryfwerk.
Hierdie episode is met trots geborg deur De Kreeft Stamkafee at Saronsberg Teater Tulbagh en die Kreefhotel by Oppikoppi. Gaan na plankton.mobi en hit “Kreefhotel” in die search bar om jou goedkoop earlybird special te gaan book.
Jun 30, 2016
1 hr 32 min
Jun 23, 2016
Episode 62. - Luna Paige
Jun 23, 2016
Jun 23, 2016
1 hr 15 min
Luna Paige is ’n industrious singer-songwriter met die stem
van ’n engel, maar die attitude van ’n rocker.
Sy kom kuier in die garage en vertel vir Willim hoe sy groot
geword het as enkelkind, hoe Tori Amos haar inspire het, haar work ethic, die
dae toe sy gewaiter het by Dorpstraat Teater in Stellenbosch, hoe sy al haar
albums en haar live DVD aangepak het en haar nuwe produksie company Iluminar Productions. Hulle raak ook
nostalgies oor die dae toe die live music scene in Stellenbosch geblom het.
Hierdie episode is met trots geborg deur De Kreeft Stamkafee at Saronsberg Teater Tulbagh en die Kreefhotel by Oppikoppi. Gaan na plankton.mobi en hit “Kreefhotel” in die search bar om jou goedkoop earlybird special te gaan book.
Jun 23, 2016
1 hr 15 min
Jun 16, 2016
Episode 61. - Valiant Swart
Jun 16, 2016
Jun 16, 2016
1 hr 52 min
’n Cool
en kalm Valiant Swart kom kuier in die garage en vertel vir Willim van sy eerste kitaar,
sy eerste amp, sy eerste paying residency gig by die Kimberley Hotel, meeste
van sy albums en hoe hy sommer toe ook ’n TV-aanbieder en actor geword het.
Hulle gesels ook sy nuwe album Nagrit, sy vriendskap met Ollie Viljoen en Koos
Kombuis, die dae toe hy vir Akkedis tromme gespeel het en stories agter songs soos "Sonvanger" en "Kleinmond Koebaai".
Hierdie episode is met trots geborg deur De Kreeft Stamkafee at Saronsberg Teater Tulbagh en die Kreefhotel by Oppikoppi. Gaan na plankton.mobi en hit “Kreefhotel” in die search bar om jou goedkoop earlybird special te gaan book.
Jun 16, 2016
1 hr 52 min
Jun 9, 2016
Episode 60. - Daggaverkoper
Jun 9, 2016
Jun 9, 2016
1 hr 14 min
Willim ontmoet ’n vriendelike
daggaverkoper een aand en vra hom of hy sal instem om ’n onderhoud te doen.
Hy stem in en vertel ons hoe sy
besigheid werk, wat se risk daar betrokke is en hoe hy homself uit die
moeilikheid hou.
Hierdie episode is geborg deur die Kreefhotel by Oppikoppi. Gaan na plankton.mobi en hit “Kreefhotel” in die search bar om jou goedkoop earlybird special te gaan book.
Jun 9, 2016
1 hr 14 min
Jun 2, 2016
Episode 59. - André Kriel
Jun 2, 2016
Jun 2, 2016
1 hr 18 min
André Kriel is die kitaarspeler met die goeie postuur in
daai badass blues-rock band van Pretoria: Black Cat Bones.
Willim en André was die naweek loghut-bure in Ponta Malongane
toe hulle by STRAB in Mozambique gespeel het. En natuurlik móés daar toe ’n onderhoud
gedoen word op die stoep oor André se kinderdae, sy pa wat ook ’n working muso
was, die dae in die army en al die verskillende jobs wat hy moes doen voor hy self
’n voltydse musikant kon word.
Hierdie episode is met trots geborg deur De Kreeft Stamkafee at Saronsberg Teater Tulbagh en die Kreefhotel by Oppikoppi.
Gaan na plankton.mobi en hit “Kreefhotel” in die search bar om jou goedkoop
earlybird special te gaan book.
Jun 2, 2016
1 hr 18 min
May 24, 2016
May 24, 2016
41 min
Willim en sy band Die Sunrise Toffies is oppad Mozambique toe om by die legendariese STRAB festival te gaan speel.
Hy spoor 'n ou Rolling Stone onderhoud op wat hy in 2013 gedoen het in Mozambique met Conrad Jamneck en Andries Burger - twee van die organiseerders van die fees. Hy vra hulle uit oor die geskiedenis van die fees, al die logistieke boublokke en hoekom dit so befok is.
May 24, 2016
41 min
May 18, 2016
Episode 57. - Gesprekke Oor Iron Maiden
May 18, 2016
May 18, 2016
57 min
Willim bel vir drummer Jean Middelvinger van Dead Lucky,
Black Cat Bones se bassist Chris Danger Thundervolt, Griffin en Chopper Charlie
van Watkykjy.co.za en sy ou vriend Jacques Stemmet van Oudtshoorn, wat die
baskitaar geklap het in The Great Apes… hy vra hulle uit oor Iron Maiden en wat aangaan met hulle eie bands (en blog).
May 18, 2016
57 min
May 12, 2016
Episode 56. - Danie Marais
May 12, 2016
May 12, 2016
1 hr 22 min
Danie Marais is ’n bekroonde digter, rubriekskrywer,
vryskutjoernalis, radio-omroeper en net ’n plain likeable cool dude met
oorgenoeg useful information en quotes oor pop culture.
Hy kom riff in die garage oor sy kinderdae, hoe die
platebiblioteek en sy neefs op De Doorns se musiekvoorkere sy identiteit beïnvloed
het en hoe sy stint en eerste huwelik in Duitsland die pas aangegee het om sy
debuutbundel In Die Buitenste Ruimte
die lig te laat sien.
May 12, 2016
1 hr 22 min
May 5, 2016
Episode 55. - Almuir Botha
May 5, 2016
May 5, 2016
1 hr 15 min
Almuir Botha is ’n baie skaam kitaarspeler wat al baie moes
drink om live te kon speel en vloek in bands soos Raaskopleef, Delta Blue, Jakkie Louw
en Amafist. In sy eerste interview in 10 jaar vertel hy hoe hy in St.8 weggeloop
het van die huis af en Durban toe gehike het, hoe hy na skool gepoog het om die
beste kitaarspeler in wêreld te word, hoekom hy eventueel opgehou drink
het en sy lang dreads geknip het.
Hy gesels ook oor sy nuwe band Orwellington en sy home
studio.
May 5, 2016
1 hr 15 min







