EFT Support
As jy die show wil support, EFT gerus 'n donasie hier:
BANKING DETAILS
FNB Current
JWF Barnard
60278037326
200213
Jou donasie sal help om die maandlikse hosting kostes te dek en sodat Willim vir jou meer episodes kan maak.
As jy die show wil support, EFT gerus 'n donasie hier:
BANKING DETAILS
FNB Current
JWF Barnard
60278037326
200213
Jou donasie sal help om die maandlikse hosting kostes te dek en sodat Willim vir jou meer episodes kan maak.
Wednesday Apr 13, 2016
Wednesday Apr 13, 2016
Wednesday Apr 13, 2016
The legendary songsmith Albert Hammond is heading to
South Africa to perform in Cape Town at the Artscape Operahouse on the 14th of
April and in Johannesburg at the Teatro Montecasino on the 16th of April.
Willim calls him in New York prior to his departure
to discuss his jam-packed world tour, the mystery behind his songwriting
success and his initial involvement with The Strokes’ debut album Is This It – for whom his son Albert Hammond Jnr. plays guitar.
Thursday Apr 07, 2016
Thursday Apr 07, 2016
Thursday Apr 07, 2016
Dan
Patlansky is currently on tour launching his latest album Introvertigo and stopped by the garage for an engaging conversation.
We
backtrack through Dan’s childhood growing up in Johannesburg and how his
musical tastes evolved straight back to the blues. We talk about
genre-snobbery, record labels, residency gigs, all his albums, and what it means to be an
introvert.
There’s also a few cool stories like how Dan lost his 62 Strat in Hurricane Katrina, how he
ended up touring with Joe Satriani and how he managed to open for Bruce
Springsteen at the FNB Stadium in Johannesburg.
The WAT
Podcast is charting at number 1 on SA iTunes in the Performing Arts category
this week. Whoo-hoo!
Thursday Mar 31, 2016
Thursday Mar 31, 2016
Thursday Mar 31, 2016
Kletsrymer Churchil Naude se debuutablum ‘Kroeskop Vol
Geraas’ het laasjaar die lig gesien onder die leiding en produksie van Riku Lätti.
Churchil en Willim het al ’n hele paar gekeer saam opgetree
by Wasgoedlyn shows, maar hulle het nog nooit gesels oor wie Churchil is en
waar hy vandaan kom nie. Hulle backtrack deur sy vormingsjare om te probeer
uitfigure waar sy unieke aanslag op Afrikaanse rap begin het en hoekom dit so
lank gevat het om sy eerste album die lig te laat sien. Dit blyk asof sy skoonsuster
en Koos Kombuis miskien iets te doen gehad het daarmee...
Thursday Mar 24, 2016
Thursday Mar 24, 2016
Thursday Mar 24, 2016
Post interview op Episode 48 raak Annie klomp nuwe goeters kwyt, Willim hit toe weer record vir die bonus B-sides.
Thursday Mar 24, 2016
Thursday Mar 24, 2016
Thursday Mar 24, 2016
Annie Klopper het sewe jaar terug haar meestersgraad tesis gedoen
oor Fokofpolisiekar se lirieke, sy’t ook toe kort daarna die band se definitive
biografie geskryf.
Ons weet nou alles van Fokofpolisiekar, maar wie is Annie
Klopper? Waar kom sy vandaan? Hoekom het iemand dit nog nooit vir haar in ’n
interview gevra nie? En hoekom is mens se identiteit so angstige afvêre?
Sy kom
kuier in die garage waar hulle al hierdie vrae ondersoek en bespreek in twee
episodes.
Thursday Mar 17, 2016
Thursday Mar 17, 2016
Thursday Mar 17, 2016
Gerhard Grobler speel al vir 10 jaar die baskitaar in Willim
Welsyn en die Sunrise Toffies.
Hy kom kuier in die garage en vertel van sy kinderdae op
Graaff-Reinet en Jeffreysbaai, sy eerste Hoërskool band Common Nonsense en die
dag toe Willim hom gebel het om Die Sunrise Toffies te join en alles wat toe
daarna gebeur het… rock ’n roll toere, drugbusts, albums en beyond!
Vandag is Gerhard ’n respectable audio engineer by VH
Studios waar hy onlangs Albert Frost se nuwe album The Wake Up gerecord het.
Thursday Mar 10, 2016
Thursday Mar 10, 2016
Thursday Mar 10, 2016
Albert Frost het al vir die Rolling Stones ge-open.
Hy het begin guitar speel vir die Blues Broers toe hy 13jaar oud was saam met sy pa Frank Frost op die drums.
Hy kom kuier in die garage en vertel hoe hy groot geword hetlangs Tolla van der Merwe, hoe sy pa hom leer drums speel het as ’n laaitie enhoe sy ma die ultimate rock-chick is. Daar is ook cool stories oor Oppikoppi, die sukses van sy enArno Carstens se album Another Universe,toe hy ophou drink het en daai keer toe hy saam met Ginger Baker in Tulbaghgespeel het.
Hierdie is ook die heel eerste interview waar hy oor sy nuweup and coming album gesels. Out soon! Strap jouself in vir ’n befokte journey saam meteen van Suid-Afrika se mees talentvolste exports.
Thursday Mar 03, 2016
Thursday Mar 03, 2016
Thursday Mar 03, 2016
Kort voor George van der Spuy begin sing het in Taxi Violence, het hy en Willim mekaar een aand in J-Bay gedurende ’n drug bust ontmoet.
George kom kuier 12 jaar later in die garage en vertel hoe sy pa hom leer drums speel het, hoe hy amper ’n drie op Nuweland gedruk het en hoe sy eerste band, Drain, begin het in Paul Roos toe hy 13 jaar oud was.
Hy vertel van sy jobs in London, sy legendary rehearsal studio Kill City Blues, hoe hy van kleins af wys geraak ivm met record deals, Taxi Violence se DIY approach en wat toe nou eintlik gebeur het met sy supergroup band: Goodnight Wembley.
Hierdie episode is geborg deur Bongalong.co.za
Thursday Feb 25, 2016
Thursday Feb 25, 2016
Thursday Feb 25, 2016
Riaan
Smit is die growling frontman en guitarist in Crimson House – ’n Cape
Town-based blues-rock band al die pad van Windhoek af.
Riaan is
ook Willim se neef en sy life story is ’n Hollywood script waiting to happen
met scenes en characters set in Amerika, Spanje, Namibië, Mozambique en
Suid-Afrika.
Sy musiekloopbaan begin by punk, dit gaan maak 'n lang draai by metal en vandag - iewers tussen die boude van die blues, die harde tande van rock en die vuil vingers van funk - pluk hy die vrugte.
Hierdie
episode is geborg deur Bongalong.co.za.
Thursday Feb 18, 2016
Thursday Feb 18, 2016
Thursday Feb 18, 2016
Melt Sieberhagen het in 2006 begin stand-up comedy
doen – jy sou hom ook al probably op tv shows en flieks gesien het soos
Kunskafee, Kwêla, Kompleks, VNL, Proestraat, Egoli, Oh
Schucks - I’m Gatvol en District 9.Hy kom kuier in die garage vertel hoe hy groot
geword het op Ventersdorp as enigste kind en hoe sy loopbaan op die stage, tv, grootskerm en radio begin het.Hulle gesels ook oor sy show The Flying
Dutchman wat hy saam met sy longtime friend en collaborator Hannes Brümmer doen by die Woordfees op
Stellenbosch die 7de Maart en dan weer die 17de Maart by die Centurion Teater met spesiale gas Casper de Vries.