WAT Met Willim Welsyn Podcast

Gesprekke met mense WAT al goeters gedoen het.
Gesprekke met mense WAT al goeters gedoen het.
EFT Support
As jy die show wil support, EFT gerus 'n donasie hier:
BANKING DETAILS
FNB Current
JWF Barnard
60278037326
200213
Jou donasie sal help om die maandlikse hosting kostes te dek en sodat Willim vir jou meer episodes kan maak.
Episodes
Episodes
Dec 14, 2018
Episode 163. - Best Of 2018 (Deel 1)
Dec 14, 2018
Dec 14, 2018
1 hr 9 min
In hierdie eerste uitgawe van WAT se Best Of 2018 spoeg en plak Willim vir jou brokkies uit sy gunsteling onderhoude van die jaar met Francois Van As, Kobus Galloway, Willem Samuel, Hendré Pretorius, Gerdus Oosthuizen, Le Roi Nel en Arno Carstens.
Geborg deur http://www.live-now.co.za
Dec 14, 2018
1 hr 9 min
Nov 30, 2018
Episode 162. - Suné Halderman en Conrad Jamneck
Nov 30, 2018
Nov 30, 2018
1 hr 17 min
Suné Halderman book die bands en artists by Jägermeister presents Up The Creek Music Festival en Conrad Jamneck is die fees se technical director. Hulle kom kuier in die garage om te gesels wat alles agter dié legendariese fees se skerms gebeur, hoe mens ’n stage in die middel of reg langs die Breede Rivier bou en hoe om seker te maak dat almal altyd ’n goeie tyd het.
Up The Creek gebeur tussen 7 en 10 Feb. 2019 - gaan koop jou kaartjies op https://www.upthecreek.co.za/tickets
Geborg deur http://www.live-now.co.za
Nov 30, 2018
1 hr 17 min
Nov 22, 2018
Episode 161. - JC Visser
Nov 22, 2018
Nov 22, 2018
3 hr 4 min
JC Visser speel baskitaar in Mr Cat and The Jackal en vir Arno Carstens se band, maar meer as dit is hy ook ’n skeppende inventor, entrepreneur, animator en die skrywer van sci-fi fabels. Ons gesels oor musiek, space, planete, kasse wat kan klere was, matrasse wat hulself kan was en steriliseer, robotte en sy nuutste projek: ’n aanlynbemarkingsplatform vir content creators en besighede.
Gaan bestel vir jou ’n WAT Podcast of 'n Blitzkriek t-shirt op die splinter nuwe online shop: www.williamwelfare.com/shop
Met trots geborg deur www.live-now.co.za.
Nov 22, 2018
3 hr 4 min
Nov 16, 2018
Episode 160. - The Black Cat Bones
Nov 16, 2018
Nov 16, 2018
1 hr 42 min
Willim bel al vier die members van die Pretoriaanse rock band The Black Bones presies twee dae voor die bekendstelling van hul nuutste vollengte album ‘Here Is A Knife’ wat vanaf 16 Nov. 2018 beskikbaar sal wees op alle digitale musiekplatforms.
Gaan bestel vir jou ’n WAT Podcast of 'n Blitzkriek t-shirt op die splinter nuwe online shop: www.williamwelfare.com/shop
Met trots geborg deur www.live-now.co.za.
Nov 16, 2018
1 hr 42 min
Nov 9, 2018
Episode 159. - Pierre Greeff
Nov 9, 2018
Nov 9, 2018
1 hr 29 min
Pierre Greeff is die hoofsanger en een van die main liedjieskrywers in Die Heuwels Fantasties. Hy kom kuier in die garage en gesels met Willim oor Bellville, Stellenbosch, die dae van Lukraaketaar, die begin van Heuwels, goue plate in space, popmusiek, songwriting en ’n hele ander klomp cool goed.
Geborg deur http://www.live-now.co.za
Nov 9, 2018
1 hr 29 min
Nov 2, 2018
Episode 158. - François Haasbroek
Nov 2, 2018
Nov 2, 2018
2 hr 2 min
François Haasbroek is ’n musikant en joernalis, kartograaf en fotograaf by die WEG-tydskrif. Hy’t onlangs ook twee baie gewilde podcast shows begin: ‘Weg Stories’ en ‘Op Reis Met Weg’. Willim en François was op Ladismith van kleuterskool tot in matriek in die dieselfde klas, dus was daar baie om oor te gesels.
Geborg deur http://www.live-now.co.za
Nov 2, 2018
2 hr 2 min
Oct 25, 2018
Episode 157. - Chris Slabber
Oct 25, 2018
Oct 25, 2018
1 hr 27 min
Chris Slabber is ’n bekroonde grafiese kunstenaar, illustreerder en fotograaf van Oudtshoorn. Hy kom kuier in die garage en ons gesels oor ’n klomp van sy projekte, die mediums wat hy gebruik, advertising agencies, musiek, kreatiwiteit en al die awards wat hy gewen het.Chris Slabber op Behance: http://be.net/csdandi
Geborg deur http://www.live-now.co.za
Oct 25, 2018
1 hr 27 min
Oct 19, 2018
Episode 156. - Michael Cross
Oct 19, 2018
Oct 19, 2018
1 hr 38 min
Michael Cross is a Durban-based filmmaker who has spent more than 20 years producing documentaries that illuminate artists and individuals. His most recent film, “The Fun’s Not Over – The James Phillips Story” premiered at the 2018 Encounters South African International Documentary Film Festival where it won the Audience Award for Best South African Documentary.
James Phillips, who died aged 36 in July 1995, was a composer, musician, bandleader and the voice and conscience of a generation of white South Africans. “The Fun’s Not Over” tells James’ story in his own words and through the voices of journalists like Max du Preez, satirists Zapiro and Pieter Dirk Uys, his musical collaborators and label-mates like Koos Kombuis and Vusi Mahlesela and his friends and family.
Willim sits down with Michael for a spiff conversation about it all.
Visit: https://thefunsnotover.com/
Oct 19, 2018
1 hr 38 min
Oct 4, 2018
Episode 155. - Niel van Deventer
Oct 4, 2018
Oct 4, 2018
2 hr 7 min
Niel van Deventer is ’n TV en filmvervaardiger van Hartbeespoortdam wat nou onlangs Kaap toe getrek het en is tans besig om Jacques Pauw se boek The President’s Keepers tot ’n dramareeks te verwerk. Hy was ook die vervaardiger op die fliek ‘Dis ek, Anna’ (wat ses SAFTAs gewen het), wat kindermishandeling aanpak en hoop om met sy verwerking van Pauw se boek die soeklig te laat val op die korrupte Zuma-regime en hoe dit Suid-Afrika geraak het. Hy kom kuier in die garage en vertel vir Willim van alles.
Oct 4, 2018
2 hr 7 min
Sep 27, 2018
Sep 27, 2018
59 min
Willim gesels met Annie Klopper voor ’n live audience by die bekendstelling van haar debuut roman - Die Tragiese Saak van Pamina Vermaak – by The Book Lounge in Kaapstad. Annie is ’n skrywer, digter, taalpraktisyn en deeltydse dosent verbonde aan die Universiteit van Wes-Kaapland.
Sep 27, 2018
59 min







