WAT Met Willim Welsyn Podcast

Gesprekke met mense WAT al goeters gedoen het.
Gesprekke met mense WAT al goeters gedoen het.
EFT Support
As jy die show wil support, EFT gerus 'n donasie hier:
BANKING DETAILS
FNB Current
JWF Barnard
60278037326
200213
Jou donasie sal help om die maandlikse hosting kostes te dek en sodat Willim vir jou meer episodes kan maak.
Episodes
Episodes
Sep 22, 2016
Episode 75. - Werner Smit
Sep 22, 2016
Sep 22, 2016
1 hr 52 min
Werner Smit is ’n
self-proclaimed IT-laaitie wat way te veel videos as kind gekyk het op
Ladismith waar hy en Willim saam groot geword het.
Werner is ’n goeie voorbeeld
van ’n ou wat gereeld die comfort zone mould van sy 8 to 5 job in IT breek om
sy passions te pursue. Hy en Willim reminisce oor
die destydse videowinkel-culture van Ladismith, daai Kaapse kinders, Werner se eerste jobs en hoe hy eventually
’n befokte Afrikaanse band begin het – SKUIM – en toe sommer ook ’n stand-up
comedian geword het.
Geborg deur VHMUSIC.CO.ZA
Sep 22, 2016
1 hr 52 min
Sep 15, 2016
Episode 74. - Schalk van der Merwe
Sep 15, 2016
Sep 15, 2016
2 hr 1 min
Dr Schalk van der Merwe is daai veteraan bassist met die brains vir
Billygoat, Bed on Bricks, Delta Blue, Gerald Clark en Karen Zoid – en daai is
maar net ’n paar van die acts saam met wie hy al gewerk het op sy intimiderende
CV.
Schalk gee ook klas by die Universiteit van Stellenbosch waar hy onlangs
sy Ph.D. studie voltooi het oor die
geskiedenis en die interaksie tussen politieke gebeure en populêre musiek met
spesifieke verwysing na opgeneemde Afrikaanse musiek oor die laaste 115 jaar.
Hy kom kuier in die garage en
ons gesels oor alles.
Geborg deur VHmusic.co.za
Sep 15, 2016
2 hr 1 min
Sep 8, 2016
Sep 8, 2016
58 min
Hierdie is 'n spesiale B-Sides-behind-the-scenes-episode waar Willim vir Piet Botha, Riku
Lätti, Jackie Lätti, Valiant Swart en vir Anton Goosen bel om 'n bietjie meer uit te vind oor die Radio Rats en sommer toe ook oor 'n klomp ander goeters gesels soos karre,
SAMRO, Donovan, vet Elvis, Chuck Berry, Die Wasgoedlyn, Beatles, besoedeling, ens.
Hierdie is private
telefoonoproepe en Willim moes eers toestemming kry om dit vir jou te mag speel.
Geborg deur VHMUSIC.CO.ZA
Sep 8, 2016
58 min
Aug 31, 2016
Aug 31, 2016
1 hr 53 min
Jonathan Handley is the enigmatic songwriter
and guitarist of that legendary band from Springs called Radio Rats. Michael
Cross made a documentary about the band called “Jiving and Dying: The Radio
Rats Story.”
According to Cross, the film, twenty-five years in the
making, introduces the music of the Rats and the words of Jonathan Handley “in
an attempt to afford them the place they deserve in the history of independent
rock ’n’ roll in South Africa.”
Willim goes to the screening of the film this past Saturday
at the Labia Theatre and lures Jonathan and Michael back to his garage the next
morning to talk about the Rats, the film, the music, Springs and James Phillips.
Jonathan also riffs on digital tape machines, tape hiss,
noise reduction, how small town music scenes are Darwinian in nature, not
having suitcases full of cash and why he is an anaesthetist
by day and a songwriter, guitarist, cartoon artist and an archiver by night.
Geborg deur VHMUSIC.CO.ZA Luister die intro vir die special discount offer.
Aug 31, 2016
1 hr 53 min
Aug 25, 2016
Episode 71. - Ryno Velvet
Aug 25, 2016
Aug 25, 2016
2 hr 34 min
Ryno Velvet kom kuier in die garage en hy en Willim bespreek
die Gert Vlok Nel/Theuns Jordaan-debakel rondom Gert se song “Beautiful In
Beaufort-Wes”. Ryno se song “Ai My Lam” is ook al twee keer gecover deur
Stompdraai en Saarkie. Jan Blohm het ook al sy song "Lyfie" gecover. Hoe voel Ryno daaroor? Is alles in orde? Willim vra al die
vrae. Hulle riff oor SAMRO, CAPASSO, record labels, Huisgenoot, KYKNet, Netwerk 24,
pub-gigs, festival-gigs en Afrikaanse popkultuur.
Hulle gesels ook oor die belangrike rol wat Riku Lätti se
Wasgoedlyn gaan speel wanneer dit kom by die erkenning van Afrikaanse songwriting.
Geborg deur VHMUSIC.CO.ZA. Luister die intro vir die special
discount offer.
Aug 25, 2016
2 hr 34 min
Aug 18, 2016
Episode 70. - Jeandré ‘Pikkie’ Swanepoel
Aug 18, 2016
Aug 18, 2016
1 hr 4 min
Jeandré ‘Pikkie’ Swanepoel is die energieke frontman van die Kaapse rock
band De Wallen.
Willim word die Saterdag wakker in Kreefhotel by Oppikoppi en hy sien 'n
vars Jeandré en nooi hom toe sommer vir ’n tentgesprek oor rock 'n' roll, ouers,
fuck-ups, fucked raak, expectations, daai Battle for Maiden kompetisie en wat
dit vir 'n band beteken om by Oppikoppi te mag speel.
Hulle het gehuil.
Geborg deur VHMUSIC.CO.ZA
Aug 18, 2016
1 hr 4 min
Aug 9, 2016
Episode 69. - Oppikoppi 2016
Aug 9, 2016
Aug 9, 2016
1 hr 32 min
Willim vra sy eie persoonlike vrou Marli Viljoen Barnard of sy hom sal
indulge om al sy stowwerige Oppikoppi-stories vir haar te kan vertel.
Marli stem in en Willim gaan op ’n memory-rant rampage oor sy trip, die
gig, Kreefhotel, daai couple van Swellendam wat so hard kan paartie, drummer
Kyle Gray se yin-yang psyche, bassist Gerhard Grobler wat deesdae ’n sound-engineer
celeb geword het, hoe om liefde te maak as jy vuil en dronk is, Lanie van der
Walt se jazz band, Chris van der Walt se vark metal band en hoe daai 5 Star
chocolate van Cadbury ‘n goeie voorbeeld is van ’n suksesvolle brand-activation
by 'n fees. Daar is ook conspiracies oor Jon Savage se Telecaster wat glo aan
Keith Richards behoort het.
Willim gee ook drie albums weg op die show en vertel vir jou van die
nuwe Radio Rats documentary wat Michael Cross gemaak het.
Geborg deur VHMUSIC.CO.ZA
Aug 9, 2016
1 hr 32 min
Aug 3, 2016
Episode 68. - Medicine Boy
Aug 3, 2016
Aug 3, 2016
1 hr 20 min
Medicine
Boy is a dream-noise duo from Cape Town and they will be releasing their latest
album Kinda Like Electricity on the 13th of August at the Magnet
Theatre in Observatory.
Willim
talks to André Leo and Lucy Kruger about their previous bands, the new album, Medicine Boy’s song writing dynamic and the (un?)necessary assumptions a
listener can make about the band because of the biographical nature of the
songs.
Reverb,
light, love and shade.
Geborg deur VHmusic.co.za
Aug 3, 2016
1 hr 20 min
Jul 28, 2016
Episode 67. - Anton Marshall
Jul 28, 2016
Jul 28, 2016
1 hr 40 min
Before
Anton Marshall became the online editor of Rolling
Stone South Africa magazine in 2011 – he first had to earn his stripes
across various multi-media platforms like community radio, ETV, Channel 24 and
WorldOnline. Anton also played in a variety of Cape Town-based bands including
The Dolly Rockers, Three More White Guys and Long Time Citizen.
Willim
talks to Anton about all of it and what performing musicians can learn from
professional wrestlers. They also discuss the mechanics of music reviews and
those crazy days at the Rolling Stone
office where Anton took Willim under his wing and learned him to fly.
Geborg deur vhmusic.co.za and vhstudios.co.za.
Jul 28, 2016
1 hr 40 min
Jul 21, 2016
Episode 66. - Rudi en Arthur Dennis
Jul 21, 2016
Jul 21, 2016
1 hr 19 min
Rudi en Arthur Dennis is daai
legendariese tweeling van die hardwerkendste en mees vreelose Afrikaanse rock band:
AKKEDIS.
Akkedis het ’n nuwe album uit – Onder Ou
Tafelberg – maar voor ons oor daai album gesels moet ons eers uitvind hoe en
waar die tweeling groot geword het en wat alles in die koshuise, army,
studios en op die pad gebeur het.
Geborg deur vhmusic.co.za, vhstudios.co.za, Kreefhotel en bongalong.co.za.
Jul 21, 2016
1 hr 19 min







