EFT Support
As jy die show wil support, EFT gerus 'n donasie hier:
BANKING DETAILS
FNB Current
JWF Barnard
60278037326
200213
Jou donasie sal help om die maandlikse hosting kostes te dek en sodat Willim vir jou meer episodes kan maak.
As jy die show wil support, EFT gerus 'n donasie hier:
BANKING DETAILS
FNB Current
JWF Barnard
60278037326
200213
Jou donasie sal help om die maandlikse hosting kostes te dek en sodat Willim vir jou meer episodes kan maak.
Thursday Feb 16, 2017
Thursday Feb 16, 2017
Thursday Feb 16, 2017
Heine Van Der Walt aka Lord Wolmer is ’n multi-instrumentalist, die eerste Suid-Afrikaanse air guitar champion, die main-metal varkie in die band Boargazm en die jongste van die vier legendariese Van Der Walt-broers van Wolmer in Pretoria.
Heine kom kuier in die garage en vertel vir Willim van al sy broers se bands, sy eie bands, die begin hulle backyard venue: Wolmer-Bush Lounge en hoe sy metal band Boargazm dit reg kry om internasionale toere af te pull.
Thursday Feb 09, 2017
Thursday Feb 09, 2017
Thursday Feb 09, 2017
Before Barry Hilton became one of South Africa’s most successful and loved comedians, he first had to reckon with his father’s authority. Barry talks to Willim about his first and second marriages, his relationship with his brother and father and how he kick-started his stand-up comedy career after he realised he was a kak electrician.
Next week Barry’s going on a world tour where he will perform in Hong Kong on the 16th, 17th, and 18th of February and in Kuala Lumpur on the 24th and 25th of February. Go to barryhilton.co.za for more info.
Go to mycousin.co.za to check out some of Barry’s merchandise.
Thursday Feb 02, 2017
Thursday Feb 02, 2017
Thursday Feb 02, 2017
Francois Van Coke kom kuier vir ’n tweede keer in die garage en hy gesels oor sy nuwe album Hierdie Is Die Lewe, sy nuwe band Die Gevaar, die introspektiewe en persoonlike inhoud van sy lyrics, hoe dit is om ’n pa te wees, hoe dit was toe hy jonger was en dat dit beter raak as jy ouer raak.
Thursday Jan 26, 2017
Thursday Jan 26, 2017
Thursday Jan 26, 2017
Rohan en Eldré Strydom was die derde eienaars van Dorpstraat Teater Kafee in Stellenbosch.
Rohan kom kuier in die garage en vertel hoe hy en Eldré op ’n impulsiewe manier die Teater oorgeneem het by Hettie en Elbie terwyl hy nog sy day job in IT probeer juggle het. Cool stories oor Die Melktert Kommissie, Jan Blohm, Bacchus Nel, Rodriquez, Karen Zoid, Fokofpolisiekar en nog vele meer.
Thursday Jan 19, 2017
Thursday Jan 19, 2017
Thursday Jan 19, 2017
Elbie Adendorff en haar suster Hettie Dollenberg was die tweede eienaars van Dorpstraat Teater Kafee. Elbie kom kuier in die garage en vertel hoe sy en haar suster hul gemaksone in die onderwys verlaat het om die Teater se legendariese voortbestaan oor te neem by Gigi en Nita Fourie. Cool stories oor Gert Vlok Nel, Amanda Strydom, Anton Goosen, Piet Botha, Johannes Kerkorrel en nog vele meer.
Thursday Jan 12, 2017
Thursday Jan 12, 2017
Thursday Jan 12, 2017
Willim gaan kuier vir Gigi en Nita Fourie by hulle huis op Stellenbosch om uit te vind hoe en wanneer die legendariese Dorpstraat Teater Kafee begin het en wie van die eerste kunstenaars was wat daar opgetree het. Cool stories oor Gert Vlok Nel, Anton Goosen, Koos Kombuis, Stef Bos, Johannes Kerkorrel en nog vele meer.
Thursday Jan 05, 2017
Thursday Jan 05, 2017
Thursday Jan 05, 2017
Op die eerste episode van 2017 vertel Willim hoe sy nuwejaar begin het en lees hy vir jou ’n hele paar briewe en stories wat hy einde laasjaar by WAT-luisteraars ontvang het.
Wednesday Dec 28, 2016
Wednesday Dec 28, 2016
Wednesday Dec 28, 2016
In hierdie finale episode van 2016 spoeg en plak Willim vir jou ’n hele paar interview-brokkies aan mekaar met ’n surprise cover song aan die einde.
Flashback interview nuggets met Albert Hammond, Haddad Viljoen, ’n Daggaverkoper, Simone Garcia Marques, Danie Marais, Jaco Snakehead Venter, Anton Marshall, Schalk van der Merwe, Jeandre Pikkie Swanepoel, Werner Smit, Sjaka S. Septembir en Bacchus Nel.
Wednesday Dec 21, 2016
Wednesday Dec 21, 2016
Wednesday Dec 21, 2016
In hierdie special Christmas edition spoeg en plak Willim vir jou ’n hele paar van 2016 se inteviews aan mekaar wat te doen gehad het met die almagtige vloek van die kitaar. Flashback interview nuggets met Jo Ellis, Riaan Smit, Almuir Botha, Albert Frost, Dan Patlanksky, André Kriel, Valiant Swart, Rudi en Arthur Dennis en Jake Gunn.
Thursday Dec 15, 2016
Thursday Dec 15, 2016
Thursday Dec 15, 2016
Ann Jangle is ’n Kaapse singer-songwriter met ominous gypsy-folk en teatrale onder-rock influences wat nou vir twee jaar deur Europa getoer het terwyl sy in Duitsland gewoon het.
Ann is onlangs terug in die Kaap en moes eers kom kuier het in die garage sodat ons kan hoor wat alles gebeur het op die pad en waar dit alles begin het.